Sterkpunte
· Dit is ‘n unieke produk
· Daar is alreeds baie rakspasie in winkels vir die produk.
· Die verpakking is iets anders en het persoonlike prente op.
· Dit is ‘n baie goeie produk en vervul die doel waarvoor dit gemaak is
Swakpunte
· Dit is nog nie baie bekend nie, slegs ‘n paar verbruikers weet daarvan.
· Die verbruikers is nog baie versigtig om die produk te gebruik. Hul het nog nie vertoue in QR nie.
· Die verkope van QR, die poeier, het afgeneem.
Geleenthede
· Daar is wel ‘n behoefte na die soort produk. Veral onder sportmans en vroue.
· Daar is al ‘n paar bekendes wat van QR gebruik maak. (Die NBA-Basketbal span) en dit kan vir QR tot voordeel wees want hul sal die produk deur “word-of mouth” adverteer.
· Daar is alreeds ‘n gevestigde mark van verbruikers vir die produk.
Bedreigings
· QR is slegs bekend onder sportmans en vroue. Die sportsoorte is baie seisonaal en kan beteken dat QR net in sekere maande (sport-maande) sal verkoop.
· Daar is wel pleisters wat ook gebruik kan word, maar die pleisters keer nie die bloed so vinnig nie. Meeste verbruikers bly maar by die gebruik van pleisters aangesien dit vir hul meer bekend is. Hulle is versigtig vir die onbekende.
· Daar is ook ander soortgelyke produkte op die mark waarmee QR moet kompeteer.
Monday, March 16, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Wel Marthe. Eks stem 100% saam. Maar die SWOT analise hoef nie net akademies gerig te wees nie. Dit kan volgens my ook van toepassing wees op jou alledaagse lewe. Vat byvoorbeeld vir my. My STERKPUNTE is organisasie, leierskap en omgee. Waar my SWAKPUNTE aan die anderkant, ek laat toe dat mense my misbruik. Die GELEENTHEID wat ek raaksien is dan dat ek goed kan wees in iets as ek my kop by dit sit en dit volstoom doen. BEDREIGINGS wat na my kant toe kan kom is dat ek dalk te veel hooi op my vurk dra en dit stres veroorsaak. Die SWOT analise kan jou as persoon ook help om te weet waarna toe jy oppad is in die lewe en kan op 'n daaglikse basis gebruik word.
ReplyDeleteGoeie dag vir wie dit mag aan gaan.
ReplyDeleteEk het myself nou hier sit en bewonder oor wat ek gelees het. Dit is taamlik baie waar wat gese was. Ek wonder nou net dit is soos die Maslow se behoefte hierargie?
Maar dit kom na 'n punt toe dat jy as persoon wat jouself ken moet gebruik maak van wat vir jou toepaslik gemaklik en natuurlik die beste werk van gebruik maak. Dis nie noodsaklik wie is reg en wie is nie. Ek sien dit nou weer as behoeftegebaseerde motivring.
Vriendelike groete.
How to make a titanium header
ReplyDeleteI've titanium security got a titanium header with titanium cerakote the keychain for the ford fusion titanium slot, cost of titanium which I use to play the slot game, then the header will show up black titanium wedding band on all three pieces of metal.